Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Albarosa Gastehuis | LekkeSlaap
+39

Albarosa Gastehuis

18 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderbergstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 156 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die oorspronklike gebou dateer terug na 1946, en was in besit van Prof. Gerrit Kruger, 'n dosent in Teologie by die Universiteit van Stellenbosch. In 2007 is dit deur die huidige eienaars gekoop en omskep in Albarosa Gastehuis. Die huis het beskik oor 'n enorme versameling boeke, wat die inspirasie was agter die benoeming van die kamers. Hierdie opgeknapte Kaap-Hollandse gebou bevat verskeie elegant gemeubileerde kamers met lugversorging en gratis WiFi.

Ontspan in die sitkamer, met die knus kaggel en groot reeks interessante boeke, of buite op die patio. Sien ook ons splinternuwe swembad. 'n Gesonde en heilsame ontbyt word in die eetkamer bedien.

Hierdie verblyf in Stellenbosch bied veilige parkeerplek, en aangesien dit in die middel van die dorp geleë is, is dit die perfekte afsetpunt vir verkenning, wat die beste per voet gedoen word.

Let asb. daarop dat ontbyt nie ingesluit is vir die selfsorg-kothuis en woonstelle nie. Ontbyt kan egter teen ekstra kostes voorsien word. Doen gerus navraag hieroor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Albarosa Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Helderbergstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albarosa Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 156
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 156
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Helderbergstraat 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjZThhZDAwLTg0OTktNDk4Yy05YTBhLWFjZTBlNjQyNjNiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 156  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 7 Helderberg Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-16:00 11:00 -33.939653 18.861609
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za