LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros @ Harten | LekkeSlaap
+24

Albatros @ Harten

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaarstraat, Tuscan Village, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Albatros @ Harten is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Die dorp spog met verskeie Blouvlagstrande, die strandfrontwaterpark, lekker doendinge, geleenthede om walvisse, dolfyne en robbe te sien en is die perfekte somervakansiebestemming.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, induksiestoofplaat en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n TV met vol DStv, gratis WiFi (uncapped) en 'n privaat balkon. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en privaat braaigeriewe op versoek. Parkeerplek voor die eenheid.

Doendinge in die area sluit swem, hengel, walviskyk, bootvaart, seilvaart, kanovaart, skubaduik, haaihokduik, 4x4-roetes, perdry en voetslaan aan die Tuinroete in.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatros @ Harten sluit in:

Dubbelbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wassenaarstraat, Tuscan Village, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaarstraat, Tuscan Village, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAISdiakpExpGcaKibdfNy06qFSohayeFg8FebeN5l5FowrtCfQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 4) Wassenaar Street Tuscan Village 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.13501088869 22.099245383636
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!