Albatros @ Tuscan Village

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatros @ Tuscan Village is 'n semi-selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Die dorp spog met verskeie Blouvlagstrande, die strandfrontwaterpark, lekker doendinge, geleenthede om walvisse, dolfyne en robbe te sien en is die perfekte somervakansiebestemming.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste en 1 kind. Daar is 1 slaapkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n slaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoofplaat en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n privaat stoep. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en parkeerplek voor die eenheid.

Doendinge in die area sluit swem, hengel, walviskyk, bootvaart, seilvaart, kanovaart, skubaduik, haaihokduik, 4x4-roetes, perdry en voetslaan aan die Tuinroete in.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatros @ Tuscan Village sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatros @ Tuscan Village gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]