Albatros 202

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatros 202 is in die kusdorpie Amanzimtoti, 20 km suid van Durban, in KwaZulu-Natal.

Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 volwassenes. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed. Die tweede badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV, en bied toegang tot 'n balkon.

Daar is 'n paadjie vanaf die kompleks na die strand. Ander geriewe by die kompleks sluit 1 parkeerplek per eenheid en 24 uur-sekuriteit in.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatros 202 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatros 202 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za