LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros 202 | LekkeSlaap
+10

Albatros 202

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Albatros 202
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chantal Gordon Davis & Gregory Taylor C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal Gordon Davis & Gregory Taylor C
Gesin met tieners

Die beste vakansie wat ek nog ooit gehad het. Die woonstel was skoon en goed toegerus met alles wat ek nodig gehad het.

Die personeel was aangenaam en vriendelik. Die see-uitsig was ongelooflik. Baie dankie. Ons sal weer terugkom.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The best holiday I've ever had. The flat was clean and well-equipped with everything I needed.

The staff were pleasant and friendly. And the view of the ocean was magnificent. Thank you very much. We will be back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Albatros 202's terugvoer

Thank you, it was a pleasure to accommodate you.

Albatros 202
Nooi N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nooi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Dis baie netjies, skoon en veilig daar. Dis naby die strand, en alles geleë, ons kon stap en dit was nie so vol soos al die ander strande waar ons voorheen was.

Albatros 202's terugvoer

Baie dankie. Terugvoer word waardeer.

Albatros 202
Louise G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Gesin met tieners

Dankie, dit was puik.

Woonstel baie netjies en skoon. Ons sal definitief weer gaan. Baie dankie.

Albatros 202's terugvoer

Dankie vir die terugvoer.

Albatros 202
Jolanie W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanie W
Gesin met tieners

Die woonstel was perfek.

Woonstel baie mooi - nuut oorgedoen, ligging baie goed en veilig.

Albatros 202's terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer die terugvoer.

Albatros 202
Theresa S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Gesin met klein kinders

Baie netjiese en ruim woonstel.

Dis 'n baie netjiese plekkie. Waarde vir jou geld. En eienaar baie behulpsaam.

Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Amanzimtoti, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2HONMAt1dxXaySLkNbXNkPGXUPl2TWZrvC4CbUIH9BJ5pXxx0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 105 Beach Road Amanzimtoti 4000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.045830063074 30.892389267683
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!