Amanzimtoti Akkommodasie by Albatros 406 | LekkeSlaap
+22

Albatros 406

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Amanzimtoti , 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Albatros 406 is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die woonstel is reg langs die strand en spog met 180°-uitsigte oor die see.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n stapelbed met slaapplek vir 2 kinders. Die eenheid het 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat gaste benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gaste se gerief in.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv vir gaste se kykplesier. Die sitkamer bied toegang tot 'n groot balkon.

Daar is 'n klein paadjie van die kompleks af met direkte toegang tot die strand. Die kompleks het ook 1 veilige parkeerplek per eenheid, 24 uur-sekuriteit en gemeenskaplike braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatros 406 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Albatros 406
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kusweg 105, Amanzimtoti , 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Albatros 406 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Amanzimtoti , 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyOWMxMGRjLTI3MzQtNGRkOS05MzkzLWNiYTBhOTJmNmI0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 105 Beach Road Amanzimtoti 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.045885 30.892446
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za