Amanzimtoti Akkommodasie by Albatros 803 | LekkeSlaap
+21
+21

Albatros 803

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road 15, Albatros 803, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Albatros 803 is 'n selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Amanzimtoti.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir 2 volwassenes en 2 kinders. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, toiletpapier en opwaslappies saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea voor die TV met OpenView DStv op aanvraag, ontspan.

Die kompleks het veilige parkeerplek vir 1 voertuig, gemeenskaplike braaigeriewe, 24 uur-sekuriteit vir ekstra gemoedsrus en daar is 'n paadjie wat direkte toegang tot die strand bied.

Albatros 803 is 400 m van Splash World en 3 km van verskeie restaurante en winkels af. Amanzimtoti bied doendinge soos hengel, duik, snorkel en branderplankry en gaste kan die Sardientjieloop tussen Junie en Augustus aanskou, die Amanzimtoti Bird Sanctuary en die Illanda Wilds Natuurreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatros 803 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Albatros 803
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Beach Road 15, Albatros 803, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Albatros 803 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road 15, Albatros 803, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4a7879c0649e60592528db4e5fcbd9268f9fd18d795a5c84a8f33a33a5d65b610d8c1867ad6ced22b60d1d5d684473077a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 105 Beach Road Albatros 803 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.045883464176 30.892444252968
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za