Amanzimtoti Akkommodasie by Albatros 805 | LekkeSlaap
+18
+18

Albatros 805

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, 805 Albatros, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Albatros 805 is 'n vakansiewoonstel in die kusdorp, Amanzimtoti. Die kompleks is op die strandfront naby verskeie winkels, restaurante en die waterpark.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens wat ideaal vir 4 kinders is. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit. Gaste kan die gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatros 805 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Albatros 805
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Kusweg 105, 805 Albatros, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Albatros 805 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, 805 Albatros, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9af08ba820160e7203823786ddeddf7f1b7ffaa3a15cf5d8764a120eef46456f6fa74eab2623e1543d3f0bfc0c20420909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 105 Beach Road 805 Albatros 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.04581998996 30.892252880951
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za