LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros 806 | LekkeSlaap
+11

Albatros 806

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Albatros 806 is 'n moderne, luukse selfsorg-vakansiehuis. Dit is reg langs die strand in die oulike dorpie Amanzimtoti, 20 km suid van Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die woonstel is reg teen die see en bied 'n 180° see-uitsig.

Die ruim woonstel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die leefarea het nog 2 enkelbeddens wat slegs vir kinders geskik is. Die woonstel het 1 badkamer met 'n stort en bad.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart saam. Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon vanwaar jy 'n ononderbroke uitsig oor die see kan geniet.

Daar is 'n paadjie vanaf die woonstelblok wat direkte toegang tot die strand bied. Die kompleks het veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit. Gemeenskaplike braaigeriewe is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatros 806 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapsaalbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xSlaapsaalbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Albatros 806
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kusweg 105, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Albatros 806 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZjkxOWU5LWRmNjgtNDdjZC1hNjNlLTYwNWRmOWQ3NzIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 290  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 105 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.045885 30.892446
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!