LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros 902 | LekkeSlaap
+5

Albatros 902

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105 , Albatros-woonstelle 902 , Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Albatros 902 is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die woonstel is langs die strand en bied 'n 100-grade see-uitsig.

Die woonstel is op die negende verdieping en daar is 'n hysbak.

Dié woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dié kamer lei ook na die balkon. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër.

Let asb. daarop dat handdoeke, vadoeke en toiletpapier nie ingesluit is nie.

Die sitkamer het gemaklike sitplek vir 6 gaste met 'n dubbelslaapbank wat slaapplek aan 2 volwassene of 2 kinders bied. Die sitkamer het ook 'n TV met DStv.

Daar is 'n paadjie wat direkte toegang vanaf die kompleks tot die strand bied. Die kompleks bied ook 1 veilige parkeerplek (nie onderdak) per eenheid, 24 uur-sekuriteit en gemeenskaplike braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatros 902 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Albatros 902
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kusweg 105 , Albatros-woonstelle 902 , Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Albatros 902 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105 , Albatros-woonstelle 902 , Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3MjM4YmNjLTVhMTUtNDZmYy04MTJlLWY1ZmY4YzcwYTk0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 105 Beach Road 902 Albatros Flats 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.045795236253 30.892823785543
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!