Albatros Apartment Unit 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatros Apartment Unit 1 is 'n selfsorgvakansiehuis in Lambertsbaai, 'n kusdorpie aan die Weskus slegs twee en 'n halfuur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë.

Dit is op die grondvloer en bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Daar is ook buitebraaigeriewe wat gaste kan gebruik. Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die leefarea.

Die woonstel het die ideale ligging met die see wat wes front, dis naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatros Apartment Unit 1 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatros Apartment Unit 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za