Lambertsbaai Akkommodasie by Albatros Unit 10 | LekkeSlaap
+12

Albatros Unit 10

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Albatros Unit 10 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai. Dié vreedsame vissersdorpie is in die Weskus, sowat 2,5 uur se ry van Kaapstad af. Daar is 7 ander woonstelle in die kompleks.

Die woonstel het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 5 slaapkamers. Drie van die kamers het dubbelbeddens, een van die kamers het 2 enkelbeddens, en daar is 'n stapelbed in ’n oop area. Die kombuis is toegerus met basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oond, en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het ’ns ee-uitsig en bied gerieflike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Daar is braaigeriewe buite.

Albatros Apartment Unit 10 is ideaal geleë, front wes na die see, en is lekker naby die strand, winkels en restaurante.



Slaapplek

’n Bespreking by Albatros Unit 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Albatros Unit 10
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatros Unit 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhYWMyMTM4LTU1MDQtNGYyZi05ZmQ1LTY3ZThjMTlhNjFkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 9) 9 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za