Lambertsbaai Akkommodasie by Albatros Apartment Unit 2 | LekkeSlaap
+5

Albatros Apartment Unit 2

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albatros Apartment Eenheid 2 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, geleë is. Lambertsbaai is ongeveer 2½ uur se ry van Kaapstad af en die eenheid is in 'n kompleks met 9 ander eenhede.

Die woonstel is op die grondvloer en daar is slaapplek vir 2 gaste in 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer met 'n see-uitsig. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetkamerarea het sitplek vir 2 mense en daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale in die sitkamer. Daar is braaigeriewe buite.

Die woonstel is stapafstand van die strand, winkels en restaurante af.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatros Apartment Unit 2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Albatros Apartment Unit 2
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatros Apartment Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmMzFmMDVlLTk1MzktNDUzZi1hYWQ3LTgzNGEwNmJmMThiMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za