Albatros Apartment Unit 3

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatros Unit 3 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie in die Wes-Kus, sowat 2,5 uur buite Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander eenhede geleë.

Die woonstel is op die grondvloer en bied slaapplek vir 3 gaste in 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed in die oopplan-leefarea. Daar is 'n ingeboude bank wat in 'n enkelbed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met 'n see-uitsig. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskas, vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamerarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Die eenheid het buite-braaigeriewe.

Die woonstel front na die see en is ideaal geleë 'n entjie van die strand, plaaslike winkels en restaurante af.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatros Apartment Unit 3 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatros Apartment Unit 3 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]