LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros Apartment Unit 3 | LekkeSlaap
+5

Albatros Apartment Unit 3

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Albatros Apartment Unit 3
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Janice D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens is gelewer.

Ons sal enigiemand aanraai om daar te oornag. Plekkie is goed afgeleë vir stap teen die strand en 'n baie mooi uitsig. Dit is ook baie kindervriendelik. Ek myself sal weer inboek.

Gerard D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi dorp en lekker gekuier.

Woonstel was netjies. Alle geriewe was beskikbaar en baie skoon. Ligging naby aan dorp en restaurante en see. Werklik baie goeie waarde vir geld gewees.

Albatros Apartment Unit 3's terugvoer

Goeie dag Gerhard, baie dankie vir jou positiewe terugvoering en dat jy jou tydjie by ons en ons dorp geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hester

Albatros Apartment Unit 3
Martin S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik om na die see te staar uit die leefarea.

Die eenheid bied goeie waarde vir geld en die ligging is uitstekend. Ons het dit weereens baie geniet.

Albatros Apartment Unit 3's terugvoer

Baie dankie Martin, bly julle kon julle tyd by ons geniet, sien julle graag weer.

Albatros Apartment Unit 3
Tessa B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Hester en haar span is vriendelik, gasvry en behulpsaam. Hulle laat 'n mens tuis voel en soos familie. Dis veilig en netjies. Sal definitief enige tyd weer gaan.

Albatros Apartment Unit 3's terugvoer

Goeie naand Tessa, baie dankie vir die goeie rapport, julle was heerlike gaste om te hê, al het ons maar afstand gehou sover as moontlik.
Sien julle graag weer.

Albatros Apartment Unit 3
Sipho N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sipho N
Besigheidsreis

Awesome

Need to upgrade on WiFi and connection.

Mienie F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mienie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat jy kry.

Skoon maar verwag meer teen daardie koste. Geen shampoos of seep. Parkering op straat en baie rondlopers wat kom aanklop het. Meubels baie outdated. Badkamer wel netjies oorgedoen.

Hendre F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre F
Besigheidsreis

Baie netjies.

Gasvrou was so gaaf om veilige parkering te reël.

Maryna K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is perfek, reg by die see. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Netjies en skoon, alles wat nodig is vir aangename verblyf.

Uitstekende keuse vir 'n sentraal geleë plek vir blommekyk. Kan maklik vir 3 dae 'n ander rigting verken. Isabella's is 'n moet vir uitstekende ontbyt en seekos. Die spyskaart bied 'n groot verskeidenheid en alles lyk heerlik. Dankie vir die verwysing deur Albatros se vriendelike, hulpvaardige personeel.

Kobus V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Gesin met klein kinders

Baie lekker in Lampertsbaai.

Baie netjies met 'n baie mooi uitsig.

Maretha M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Mooi ligging by die see, baie vriendelike verduidelikings/aanwysings. Beste restaurant op aarde! Alle benodighede beskikbaar, netjies, baie lekker beddens (matrasse).

Paul M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid geniet, net wat ons nodig gehad om weg te breek van die Kaap se gewoel.

Ek dink die hoogtepunt was toe ons 'n ander kompartement gegee was wat baie meer privaat was.Die verblyf was die moeite werd.

Christel M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie, baie dankie, ons het heerlik gebly. Bea is baie behulpsaam en sorg dat ons van alles weet.

Esther O - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther O
Saam met vriende

Pragtige see uitsig, rustig, veilig en prentjiemooi.

Dit was 6 wonderlike dae by Albatros. Die weer was perfek. Die aande was so mooi. Die geraas van die branders en seevoëls. Die locals wat ons ontmoet het en almal was so hulpvaardig en vriendelik. Ons kom baie beslis terug. Was hartseer om huistoe te kom. Baie dankie vir die vriendelike personeel. Ons waardering is baie groot.

Albatros Apartment Unit 3's terugvoer

Goeiedag Esther,

Baie dankie vir u mooi terugvoer en dat julle Albatros Akkomodasie gekies het. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang en ons is so bly julle het lekker gekuier.

Ek sal jou terugvoer so oordra aan my voortreflike personeel.

Ons wag vir julle terugkoms.

Groete en mooi bly tot ons weer sien,
Die Albatros Span

Albatros Apartment Unit 3
Carla B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kom definitief terug!

Ons kom definitief terug. Wat hulle wel kan doen is om 'n uitsuigwaaier in die badkamer te sit.

Albatros Apartment Unit 3's terugvoer

Goeie dag Carla,
Dankie vir die terugvoering. Ek is bly julle het lekker gebly. Ons sal aandag gee aan jou versoek.
Mooi bly.
Groete,
Katie

Albatros Apartment Unit 3
Wilma V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi ligging en skoon. Ontvangs was uitstekend.

Lekker plekkie om 'n moeë lyf te laat rus. Enigste probleem is dat voertuig op straat moet staan.

Heather K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Als was piekfyn. Ongelooflike uitsig!

Laura M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura M
Gesin met klein kinders

Beautiful and convenient.

We enjoyed our stay. Loved every moment. Hand shower was convenient for the little ones.

Anika H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie kliëntediens. Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Wat jy sien is wat jy kry. Die eienaars is baie vriendelik, hulpvaardig en akkommoderend.

Norbert M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, mooiste uitsig, rustige area.

Die ontvangs deur die eienaars was uitstekend. Die woonstel is netjies. Alles wat 'n mens benodig is beskikbaar. Rustige omgewing met asemrowende uitsig oor die see net oorkant die straat.

Albatros Apartment Unit 3's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, dit was heerlik om julle hier te hê.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Hester

Albatros Apartment Unit 3
Fadwa A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fadwa A

Het dit baie geniet!

Absoluut asemrowend! Mooi see-uitsig! Eenhede is skoon en ruim. Sal beslis weer gaan!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Thoroughly enjoyed it!

Absolutely amazing. Great sea view! Units clean and ample space. Would definitely go again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Albatros Apartment Unit 3's terugvoer

Thank you for the lovely review. We really enjoyed having you here and we look forward to seeing you again.
Hester and Bea

Albatros Apartment Unit 3
Lemich M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lemich M
Gesin met klein kinders

Hassle and stress free.

The view is absolutely breathtaking. The apartment has everything you might need. Owners are just around the corner if you need something.

Mike H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moontlik wat verwagte kan wees vir wat betaal word.

Het gebly in Reënboog 3. Onvoldoende ventilasie - waaier sou help. Kombuis ruim en alles wat nodig is. Ietwat klein.

Louis V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met tieners

Die regte plek om die hart van Lambertsbaai te beleef.

Die see net oorkant die pad - omtrent twee keer se spoeg ver - wat meer wil jy hê! Ons was effens bekommerd oor die ligging naby die hawe, maar ons het alles net positief beleef. Ons kon iets van die plaaslike lewenswyse beleef naby die hawe, en dit is iets wat ons goed gepas het. Die eenheid was netjies en goed ingerig. Die eienaars het ook moeite gedoen om ons in 'n ander eenheid te akkommodeer terwyl die bespreekte een opgegradeer word. Goeie diens wat beslis die geld werd was!

Gabrie G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Gabrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan met puik uitsig.

Baie lekker ontspan met puik uitsig vanaf balkon. Woonstel skoon, benodig 'n oordoen waarmee reeds besig is met van die ander woonstelle. Algemeen gevoel is nie te veilig, maar dit is maar oral oor die dorpie. As spesiale vergunning is ons 'n toesluitparkering verskaf, wat puik kliëntediens was. Daar is egter net een beskikbaar, verder is parkering in straat. Die bure was kwaai raserig tot laatnag, nie seker of dit gaste/permanente inwoners is, dalk/hopelik eenmalig. Diens was puik te alle tye!

Johan G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Net 'n tekort aan veilige parkering.

Ons het baie lekker gebly en die diens was fantasties. Veilige parkering van die straat af is net 'n probleem en word belangrik met die groot hoeveelheid bedelaars wat in Lambertsbaai is.

Ivan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Vriendelike ontvangs en pragtige uitsig oor see.

Reghardt B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reghardt B

Fantasties.

Sal vir seker weer besoek.

Esmé B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé B

Baie netjies, goeie beddens, die see-uitsig is fantasties, en 100% vir diere-vriendelikheid.

Bea, baie dankie vir jou goeie diens en vriendelike ontvangs. Ons waardeer ook die opgradering van ons eenheid na no. 7, die uitsig en groter ruimte was 'n verrassing en ons het die kuier baie geniet.

Rudolf W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf W
Gesin met tieners

Bekosbaar, goed geleë.

Perfekte ligging om ook die dorp te verken en met die see op jou voorstoep kan jy nie 'n beter plek kry om vakansie te hou nie. Sal dit hoogs aanbeveel.

Lisa S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Gesin met klein kinders

Vriendelike, behulpsame ontvangs.

Was baie lekker om van die verblyf gebruik te maak. Hester het ons met ope arms ontvang en selfs aan ons 'n groter eenheid gegee aangesien een beskikbaar was, om ons verblyf geriefliker te maak.

Albatros Apartment Unit 3's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit. Julle was lieflike gaste en hoop om julle gou weer te sien.

Albatros Apartment Unit 3
Tim S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was goed.

Baie netjies en skoon. Badkamer kort 'n revamp.

Jacobus V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacobus V
Saam met vriende

Aangenaam.

Goeie verblyf teen 'n redelike tarief.

Wayne C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

Apartment very tidy and staff very professional.

Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vootrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMjViNTJjLTBiMWQtNDcyYy1hNDZmLTljZTM5NjM2NTcyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!