Albatros Apartment Unit 4
Beskrywing
Albatros Unit 4 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus slegs 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die woonstel is in 'n kompleks saam met 7 ander woonstelle geleë.
Dié eenheid is op die grondvloer en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers. Daar is 3 dubbelbeddens en 'n stapelbed beskikbaar. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer, 'n gaste-toilet en 2 volledige badkamers. Die een badkamer het 'n stort en die ander een 'n bad en stort.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Daar is ook binne-braaigeriewe. Die woonstel het 'n gedeeltelike uitsig oor die vanaf 2 van die slaapkamers en 'n uitstekende uitsig oor die see van die kombuis, braai- en sitkamer af.
Die woonstel is ideaal geleë, front wes, en is net 'n kort entjie vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Slaapplek
'n Bespreking by Albatros Apartment Unit 4 sluit in:
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Albatros Apartment Unit 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |