LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros Apartment Unit 4 | LekkeSlaap
+9

Albatros Apartment Unit 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Albatros Apartment Unit 4
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Janice D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens is gelewer.

Ons sal enige iemand aanraai om daar te oornag. Plekkie is goed afgeleë vir stap teen die strand en 'n baie mooi uitsig. Dit is ook baie kindervriendelik. Ek myself sal weer inboek.

Faizel F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel F
Gesin met tieners

Even in lockdown we had an awesome stay, enjoyed the serenity and beautiful sunsets .

The owner, Hester, is an awesome lady, great host.

Ann M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ann M
Saam met vriende

There were eight of us. We were transferred to unit 4, a very old house.

The pictures on the internet did not reflect the true state of everything! There was one container of soap in one bathroom. This bathroom had no door and the toilet leaked. There was a third of a toilet roll of transparent paper. Luckily I always take some along in the car. The sitting room was like an old train station waiting room. The place was cold and dark.

Talita R - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R
Gesin met klein kinders

Lekker by die see.

Lekker blyplek wat uitkyk oor die see. Die woonstel was so mooi ingerig en ons kon binne braai - absoluut perfek met klein kindertjies.

Hannelie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naby die see.

Gerieflik en netjies. Baie na aan die see. Voornemende kliënte moet net daarop let dat veral eenhede 3 en 4 geen area het waar gaste buite kan sit nie - tensy hulle op die sypaadjie gaan sit.

Tom D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom D
Saam met vriende

Uitstekende plek om te bly.

Vriendelike ontvangs. Moeite was gedoen ons te akkommodeer. Om teenaan die kus tuis te kon gaan, was 'n ware belewenis. Sal beslis weer gaan.

Carin A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin A
Saam met vriende

Beste.

Dit het voldoen aan alles.

Freddie K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie K
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Dit was ons tweede keer wat ons hier gebly het en soos die vorige keer het ons dit baie geniet. Sal weer gaan kuier!

Chantelle M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker!

Dit was heerlik en naby alles geleë. Die woonstel was ruim en goed ingerig. Baie lekker gebly.

Rene S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Lekker ligging en vriendelike mense.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Value for money.

Great location and friendly people.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jolene B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene B
Gesin met klein kinders

Baie bevredigend en kalm en mooi uitsig.

Die ligging was goed en dit was regtig baie tegemoetkomend en gasvry. Ek was regtig beïndruk met die mooi see-uitsig en die plekkie waar ons gebly het het lekker spasie gehad. Baie vriendelike ontvangs.

Eddie C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Baie netjies en huislik.

Ons het heerlik gebly. Hester en Bea het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel toe woonstel 4 weens skade nie beskikbaar was nie. Ons kon die groter woonstel 8 kry sonder enige kostes. Die naweek was net te kort. Sal beslis weer by Albatros gaan bly.

Bonita F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita F
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker vakansie gehou, met vriendelike eienaars. Sal definitief weer daarheen gaan. Alles was netjies en baie gerieflik.

Florina S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Florina S

Ons het 'n fantastiese naweek gehad.

Die gasvrou was baie gaaf en vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Die eenheid is goed toegerus met alle benodigdhede. Het 'n pragtige uitsig en was wonderlik om aan tafel te sit en die uitsig te geniet.

Marilyn G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn G
Gesin met klein kinders

It was nice staying there, the place is value for your money, neat, friendly staff and very helpful, will return in future.

The plase was very neat and tidy. It was nice staying there, would prefer it to many people to stay over. The staff was very friendly and helpful. Will be back.

Claudine S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Claudine S
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie goeie plek, lekker by die see, rustig en kalm. Dit was 'n baie relaxing weekend. En die woonstelle was so goed ingerig. Dankie Albatros, sal definitief weer daar boek.

Rolin V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rolin V
Gesin met klein kinders

Albatros sien ons gesin weer!

Albatros apartment unit 4 is regtig gesinsvriendelik. Dit was heerlik om net 'n klipgooi van die see af tuis te gaan.

Wendy L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy L
Gesin met klein kinders

Die huis was baie gemaklik en het alles geoffer wat ons benodig het.

Ons het die see-uitsig baie geniet en ons kinders het dit so geniet om net oor die pad te loop en op die strand en rotse te baljaar. Die area was baie veilig en die huis baie sentraal geleë. Die kamers was lekker ruim en met baie komberse om ons snoesig te hou. Die huis was goed toegerus en alles was baie mooi skoon en netjies. Ons het ongelukkig 'n naweek gekies toe daar 'n branderplankry-kompetiesie aan was en ons bure was so 'n biejie te jolig maar daar was baie vinnig gereageer toe ons vra dat ons bure aangespreek word. Ons het die naweek terdeë geniet en sal nie huiwer om weer hier te kom bly nie.

Lizelle D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens!

Baie gemaklik en vriendelike diens! stunning uitsig en baie groter as wat ons gedink het. Sal almal aanraai om daar te bly, definitief waarde vir geld.

Wilmari N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari N
Saam met vriende

Baie lekker gebly- groot gesellige eenheid!

Baie verbaas oor die vriendelikheid en eerlikheid van die verhuurders. Baie tegemoetkomend. Kombuis kort miskien net 'n ingeboude stoof en oond. Die 2 plaat stoffie oond kombo is cute maar nie prakties vir 'n huis van 8 mense nie. Eenheid kort 'n braaibak, baie belangrik! En dan skoonmaak geriewe soos mop, emmer, besem en skoppie.

Andre R - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, net te kort.

Alles in die haak. Alles was gerieflik, skoon, netjies en ons het heerlik geslaap en gebraai met die see in ons aangesig, te lekker!

Albatros Apartment Unit 4's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het.
Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Albatros

Albatros Apartment Unit 4
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzOWEyYzkxLWM2MDctNGNiMi05M2NkLTFmMjQzMjU3ZDBjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100  per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!