Albatross Unit 6
Opsomming van Resensie
Danie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Daar kan gesorg word dat daar ys in die yskas is, anders is dit stil en rustig. Die beurtkrag was nie lekker nie want die wind waai woes.
Adriaan M - Mrt 2021
Gemiddeld
Beste bestemming in die Weskus. Gaan beslis weer ’n draai maak.
Albatross Unit 6's terugvoer
Baie dankie Adriaan vir jou baie goeie terugvoering, ons waardeer dit en sal julle graag weer by ons wil ontvang. En rakende die diens en vriendelikheid, hoe kan ons anders as ons "awesome" gaste het.
Mooi loop
Hester
Winston F - Mrt 2021
Gemiddeld
Relaxed and just having some quiet time.
Albatross Unit 6's terugvoer
Good day Winston,
Thank you for the good feedback and for being wonderful guests. Hope you will visit Lamberts Bay again in the near future.
Kind regards
Hester
Stuart S - Okt 2020
Gemiddeld
Lovely location and though bathroom facilities small, the apartment was clean and comfortable.
Marcia L - Aug 2020
Gemiddeld
Fab full sea view breakaway.
Riana L - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlik gekuier soos altyd.
Millie D - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Susan B - Des 2019
Gemiddeld
Dit nie geniet nie.
Lees meerDesiree F - Nov 2019
Gemiddeld
Asemrowende place. Die personeel was ongelooflik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Stunning place. Staff was amazing.
I loved it. Was stunning, awesome and a relaxed environment.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Jeanette M - Nov 2019
Gemiddeld
Goeie uitsig van die balkon af. Sit asb. 'n deur in die badkamer.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great views from balcony. Put door in bathroom.
Delightful place, value for money and great host.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Riaan C - Okt 2019
Gemiddeld
Die verblyf was baie aangenaam.
Hermien T - Sep 2019
Gemiddeld
Best view in Lambertsbaai.
Febe S - Sep 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam met goeie diens.
Annelise R - Aug 2019
Gemiddeld
Gerieflik en skoon.
Janice V - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasies. Sal enige tyd weer teruggaan.
Jo G - Jun 2019
Gemiddeld
Lieflike uitsig, silwerskoon en baie vriendelike diens.
Annamarie V - Apr 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
Johan K - Mrt 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Rosa V - Mrt 2019
Gemiddeld
Uit die boeke.
Chris A - Jan 2019
Gemiddeld
Amazing location, overlooking the beach! Apartment is neat, clean and well furnished for an idyllic holiday.
Karolien H - Des 2018
Gemiddeld
Baie lekker.
Jacques B - Des 2018
Gemiddeld
Baie netjies, skoon en teen die see.
Amanda D - Aug 2018
Gemiddeld
See-uitsig fantasties.
Albatross Unit 6's terugvoer
Goeie dag Amanda
Baie dankie dat julle by Albatros 6 tuis gegaan het.
Ons waardeer julle goeie terugvoering en sal beslis kyk na julle versoek om ekstra matjies in die eenheid te sit.
Ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Jackie
Jp L - Apr 2018
Gemiddeld
Ongelooflike uitsig en ligging.
Johan M - Apr 2018
Gemiddeld
Pragtige see-uitsig.
Maxwell B - Apr 2018
Gemiddeld
Fantasmagories!
Suzette B - Mrt 2018
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet en is tevrede met die plekkie sowel as die diens.
Christine J - Feb 2018
Gemiddeld
A quiet relaxing time away from the chaos of everyday life.
Brian P - Feb 2018
Gemiddeld
Fantastiese uitsig.
Albatross Unit 6's terugvoer
Baie dankie Brian, dit was lekker om julle as gaste te hê, dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Johanna V - Jan 2018
Gemiddeld
Teleurstellend.
Albatross Unit 6's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Hannetjie, jammer om te hoor jou pa en vriendinne se ervaring by ons was nie goed nie. Ons sal definitief kyk daarna en verbeter.
Vriendelike Groete,
Hester en Bea
Heino S - Des 2017
Gemiddeld
Albatros Unit 6 of 7 'n moet.
Leon E - Sep 2017
Gemiddeld
Genotvol.
Arien K - Aug 2017
Gemiddeld
Wat 'n pragtige plek.
Yolandi V - Jul 2017
Gemiddeld
Baie lekker en netjies.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom