Albatros Apartment Unit 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatros Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus sowat 2 en 'n half ure se ry van Kaapstad af. Die woonstel is een van 7 ander eenhede.

Die woonstel is op die vierde vloer en bied slaapplek vir 5 of 6 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander slaapkamer het 3 enkelbeddens en die ander badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, oond, en 'n yskas met 'n vrieskas. Die sitkamer bied 'n see-uitisg en het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Daar is 'n privaat balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Albatros Unit 7 front na die see en is net 'n klein entjie se stap van die strand, plaaslike winkels en restaurante af.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatros Apartment Unit 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatros Apartment Unit 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]