Lambertsbaai Akkommodasie by Albatros Apartment Unit 7 | LekkeSlaap
+12

Albatros Apartment Unit 7

Albatros Apartment Unit 7
Vanaf R2 000
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg, beddegoed, 'n handdoek per persoon en die basiese kombuis- en braaigeriewe. Die TV het 'n DStv-hotelpakket.

Belasting en Ekstras

Eenhede is selfsorg en skoonmaakdienste word nie ingesluit nie. Dit kan wel gereël word indien nodig. Ekstra fooi mag geld. Braaitoerusting word voorsien en Albatros Apartment Unit 7 het 'n paar ysterpotte op versoek beskikbaar. Hout is teen R30 'n sak op die perseel beskikbaar. Albatros Apartment Unit 7 het bababaddens en 'n bababed beskikbaar. Funksies word toegelaat indien dit vooraf gereël word, die gebou is ideaal vir familiereünies maar slegte gedrag en/of rusverstoring word nie toegelaat nie. Geen luidrugtige musiek word toegelaat nie, maar sagte musiek word tot 22:00 toegelaat. Albatros Apartment Unit 7 vereis 'n breekskadedeposito vir langer besprekings. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word maar Albatros Apartment Unit 7 verkies om vooraf te weet watter soort troeteldier en hoeveel sodat voorbereiding gedoen kan word. Rook is verbode in die eenhede, daar is asbakkies buite. Laat weet gerus indien jy enige vrae het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyYmYzMmY0LTk2OTItNDFiNS1iM2JmLWQ4YjA4ZGE5MzZiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za