Albatros Apartment Unit 7

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Albatros Apartment Unit 7
Self-catering with bedding, towel per person and the basic kitchen and braai equipment. The TV has a DSTV hotel package.
Belasting en Ekstras
Ons eenhede is selfsorg en skoonmaakdienste word nie ingesluit nie. Dit kan wel gereël word indien nodig. Ekstra fooi mag geld.

Braaitoerusting word voorsien en ons het 'n paar ysterpotte op versoek beskikbaar.
Hout is teen R30 'n sak op die perseel beskikbaar.

Ons het bababaddens en 'n bababed beskikbaar.

Funksies word toegelaat indien dit vooraf gereël word, die gebou is ideaal vir familiereünies maar slegte gedrag en/of rusverstoring word nie toegelaat nie. Geen luidrugtige musiek word toegelaat nie, maar sagte musiek word tot 22:00 toegelaat. Ons vereis 'n breekskadedeposito vir langer besprekings.

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word maar ons verkies om vooraf te weet watter soort troeteldier en hoeveel sodat ons kan voorberei.

Rook is verbode in die eenhede, ons het asbakkies buite.

Laat weet ons gerus indien jy enige vrae het.
Kansellasiebeleid: Vriendelike
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Albatros Apartment Unit 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za