LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros Apartment Unit 8 | LekkeSlaap
+18

Albatros Apartment Unit 8

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Albatros Apartment Unit 8
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Tertuis C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertuis C
Saam met vriende

Verskriklik lekker gewees. Goeie Diens ontvang!

Albatros Eenheid 8 het verseker een van die beste uitsigte in Lambertsbaai. Ek en my vriende het ons regtig baie geniet.

Jakobus P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus P

Dit was beslis waarde vir 'n moeë siel.

Asemrowende uitsig maak dit die verblyf beslis die moeite werd. Ons groep van 10 het die verblyf baie geniet en sal beslis weer bespreek.

Leroux P - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leroux P
Gesin met tieners

Baie swak.

Plek kort baie aandag. Lyk definitief nie soos die fotos nie! My een seun het op die vloer geslaap, want die matras is deur geslaap.

Albatros Apartment Unit 8's terugvoer

Beste Leroux,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem kennis en is altyd aan die verbeter.

Met aankoms het ons julle na 'n ander eenheid geskuif siende dat julle nie tevrede was met eenheid 8 nie.

Ons sal julle kontak oor die matras, siende dat julle 4 persone was in 'n eenheid met 6 beddens, sodat ons kan uitvind watter bed se matras dit is.

Groete,
Albatros

Albatros Apartment Unit 8
Urzadia V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urzadia V

Die verblyf by Albatros Apartment was fantasties.

Dit was beslis die moeite werd om by Albatros Apartment tuis te kon gaan. Die huis is mooi groot en ruim en het die pragtigste see-uitsig vanaf die agterste stoep.

Albatros Apartment Unit 8's terugvoer

Goeie dag Urzadia,

Ons is bly as jul dit geniet het. Baie dankie vir jul ositiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.

Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Albatros Span

Albatros Apartment Unit 8
Zelda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow, baie dankie vir julle goeie diens.

Toe ons in Lambertsbaai aankom was die mense nog besig om ons Compartment skoon te maak, ons is dadelik 'n ander een aangebied, nl. Compartment 8. Wow, baie dankie vir julle goeie diens, dit was 'n uistekende skuif. Waar hou jy vakansie en drink op jou koffie op die stoep in die oggend nog met jou nagklere aan. En in die aand dan kyk jy uit op die see as die son onder gaan. Ons het so lekker gebly. Dit was alles baie mooi skoon, behalwe die sleeper coach in die sitkamer het my bietjie gepla. Verder was die plek toegerus met alles, die beddens is van goeie kwaliteit en ons het gevra vir 'n toesluit garage en dit gekry. Die compartment het 'n klein kluisie in en 'n alarm in en om die plek. So jy voel veilig. Baie dankie vir julle diens, ons sal beslis weer van julle slaapplek gebruik maak as ons Lambertsbaai toe kom.

Estelle M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Pragtig en ontspannend.

Pragtige ligging, goeie waarde vir geld, het alles wat mens moontlik kan nodig hê, kan aanbeveel en sal beslis terug wees.

Albatros Apartment Unit 8's terugvoer

Goeie dag Estelle,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg en hoop dat jul ons weer in die toekoms sal besoek.

Vriendelike groete,
Albatros Span

Albatros Apartment Unit 8
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraaat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNWQxYmVhLTI0ODMtNDRiYS1hZjM3LTgwMDYyMjAwZGE2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350  per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!