Lambertsbaai Akkommodasie by Albatros Apartment Unit 8 | LekkeSlaap
+18

Albatros Apartment Unit 8

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Albatros Apartment Unit 8
Rates displayed are on a self-catering basis. Bedding and 1 towel per person with the basic kitchen and braai equipment is included.
Belasting en Ekstras

Ons selfsorg-eenhede sluit nie 'n skoonmaakdiens gedurende jou verblyf in nie, maar dit kan gereël word indien nodig en indien moontlik. Moontlike ekstra fooie:

Braaitoerusting word voorsien en ons het 'n paar ysterpotte beskikbaar op versoek.
Vuurmaakhout is beskikbaar teen R30 per sak.

Ons het bababadjies en 'n bababedjie beskikbaar indien nodig.

Funksies word toegelaat indien dit gereël word, die gebou is ideaal vir familie-reünies, maar onbedwingbare gedrag en/of steurings word nie toegelaat nie. Geen harde musiek of luidsprekers nie, slegs sagte musiek word tot 22:00 toegelaat. Groter besprekings kan gevra word om 'n breekskadedeposito te betaal.

Troeteldiere word toegelaat indien dit gereël word, maar ons wil graag vooraf weet watter tipe troeteldier en die aantal, sodat ons kan voorberei.

Rook is verbode in die eenhede. Daar is asbakkies buite.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraaat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNWQxYmVhLTI0ODMtNDRiYS1hZjM3LTgwMDYyMjAwZGE2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 11) 5 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za