Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-straat 20, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Albatros Guest House is stapafstand van die strand en die gonsende dorpie met al sy restaurante en winkels af. Dié spoggerige gastehuis is in die middel van die gewilde Gholfkus en bied luukse akkommodasie en uitstekende uitsigte.

Elke luukse kamer het lugversorging en 'n en suite of privaat badkamer, en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, en 'n privaat balkon met 'n puik uitsig oor die see. As jy op die regte tyd van die jaar hier kom bly kan jy kyk hoe die walvisse en dolfyne baljaar, of selfs die sardientjieloop aanskou, dit is Margate se natuurlike juweel en is die grootste skool sardientjies op aarde.

Albatros Guest House bied ook geriewe soos 'n onderdakbraai (wat voor die tyd bespreek moet word indien jy dit wil gebruik), 'n pooltafel, 'n swembad, en parkeerplek. Ontbyt kan soggens op die dek genuttig word. Die huis en tuin is veilig en het 'n alarmstelsel.

Maak gerus 'n draai by die eindelose strand, beleef die Indiese Oseaan se warm water, ry branders, of skubaduik saam met die haaie by Protea Banks en Aliwal Shoal. Dan is daar ook nog walvis- en dolfynkyk-uitstappies, en diepseehengel-ekspedisies, dis 'n absolute fees!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir Albatros Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Homestead-straat 20, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Albatros Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-straat 20, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMWI5MjgzLTg0MWUtNGZkYy1iZjMzLWE2YjA2OWVhMWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 20 Homestead Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.8679063 30.3671044