LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros On The Beach | LekkeSlaap
+23

Albatros On The Beach

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Albatros, Derde verdieping, eenheid 304, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 230 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Albatros On The Beach is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in die bekoorlike vakansiedorp, Amanzimtoti, slegs 28 km suid vanaf Durban se stadskern. Die woonstel het 'n balkon met 'n wonderlike see-uitsig.

Dié ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus.

Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitkamerarea met 'n TV met die DStv Easyview-pakket. Volledige DStv-kanale is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is 'n paadjie voor die woonstelblok met direkte toegang tot die strand.

Daar is 'n gemeenskaplike braaigeriewe in die kompleks en veilige parkeerplek met 24-7 sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatros On The Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Albatros On The Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 105, Albatros, Derde verdieping, eenheid 304, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Albatros On The Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Albatros, Derde verdieping, eenheid 304, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsYjcW2wCSXimeIkjd8V4DDmXclYCkqVU38EkyvR6JBsB4QFvkB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 230  per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 105 Beach Road Albatros, Third Floor Unit 304 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -30.045885 30.892446
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!