Albatros Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatros Villa bied selfsorgverblyf aan 8 gaste in Yzerfontein en is 200 m vanaf die strand.

Albatros Villa beskik oor 'n huis met slaapplek vir 6 gaste en 'n woonstel vir 2 gaste. Twee van kamers het elkeen dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Alle kamers deel die gebruik van die badkamers met storte.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien wat gaste kan benut. Die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler. Die woonstel het ook 'n kombuisie, eetarea en 'n sitkamer.

Daar is 2 braai-areas, waarvan een'n see-uitsig het. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie beskikbaar.

Yzerfontein bied verskeie doendinge soos swem, visvang, 4x4-roetes, restaurante en die Dasseneiland-vuurtoring.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatros Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatros Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za