Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross Country House and Golf Retreat

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marsella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Albatross Country House and Golf Retreat
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
John S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Saam met vriende

Well-appointed accommodation.

Enjoyed staying at Albatross House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M
Saam met vriende

Lovely house, had all that was needed for a perfect weekend stay.

Loved it. Will book there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E
Saam met vriende

Fantastic!

The beautiful surroundings and layout of the house are excellent!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meggan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meggan R
Gesin met tieners

Great stay.

Far exceeded our expectations. House was spacious and the little add-ons were much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met vriende

Gerieflike, goed toegeruste blyplek.

Ons was 'n groot groep vriende wat saam gekuier het. Die huis is ruim, baie goed beplan om vir almal ruimte te gee en goed toegerus. Ons het ons verblyf baie geniet, alles was netjies en ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gloria G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gloria G
Saam met vriende

Bit pricey, but really good.

They might offer a slight discount if only 6 people occupy the house, not 8.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary W

Was heerlik.

Alles was soos ons verwag het, gemaklik en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R
Besigheidsreis

Absolutely Fantastic.

An awesome home in a perfect location, all the conveniences one would hope for in a tastefully decorated home. Marsella was amazing, nothing we asked for was too much trouble, she really went out of her way to make our stay memorable. Highly recommended, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy-lee G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy-lee G
Saam met vriende

Een vir die boeke!

Die wegbreek was alles en meer vir ons groep vriende. Albatross het alles tot ons beskikking gehad. Die beskuit, koffie en suiker was 'n bonus. Pragtige uitsig vanaf die stoep. Baie dankie Martella vir jou uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette B
Saam met vriende

Perfekte verblyf vir 'n heerlike wegbreek!

Die huis was baie netjies en skoon en het aan al ons behoeftes voorsien. Die ekstras soos koffie, beskuit, melk, ens. was 'n heerlike bederf. Die eienaar was ook deurentyd behulpsaam met ons versoeke en vrae. Kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jill D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill D

Excellent experience, will do it again soon!

The house was spacious and the kitchen and outside were great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniska S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aniska S
Gesin met klein kinders

Baie rustig en aangenaam.

Die huis is 'n lekker kuierhuis en ons het die tyd baie geniet. Marsella was baie gasvry en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela M
Gesin met tieners

Beautiful location.

Kitchen needs a spring clean, but otherwise this was a perfect spot. Spacious, lovely house, patio overlooking golf course. Robertson is an ideal spot to explore Route 62. Would be perfect for wine farms in non COVID times. Owner available and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marié J
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam!

Ons het ons kuier saam met ons kinders en kleinkinders in hierdie pragtige huis ten volle geniet! Alles was daar om die kuier spesiaal te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marle D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle D
Gesin met klein kinders

‘n Feestelike vakansie in ‘n baie baie mooi en tog werklik praktiese huis, veral wat klein kindertjies betref. Ons het so tuis en bederf gevoel!

Ons het heerlik gekuier in ‘n absoluut pragtige gesinshuis! Kraakvars, wit beddegoed op goeie beddens, ruim vertrekke, van die badkamers tot die kombuis, met ‘n stoep wat roep vir gesellige kuiers om ‘n lekker braai. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward J

Gerieflik.

Die ligging was perfek vir ons gholftoer. Net 'n bietjie spinnerakke in die badkamer was opgemerk wat geen krisis was nie. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin F
Saam met vriende

Fantastic place to stay, will go back and stay there again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ike L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ike L
Saam met vriende

Rustig en veilig.

Albatross Country House and Golf Retreat, is 'n ongelooflike mooi huis en als wat jy nodig het is daar. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schalk V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V
Gesin met klein kinders

Baie lekker verblyf met alles wat jy nodig het!

Netjiese moderne selfsorghuis wat goed toegerus is met 'n fantastiese sentrale ligging by Robertson op 'n gholfbaan. Wat meer het jy nodig?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amori V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amori V
Saam met vriende

Pragtige, netjiese en luukse huis!

Ons het heerlik hier gebly. Marsella het dit pragtig versier! Die huis is volledig toegerus ─ dit was selfs nie eers nodig om koffie, tee en melk te koop nie. WiFi sal welkom wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silwerstrand Boulevard 10, Silwerstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA900c993aabd891234b471907d1a770c65622629329a4ffc9c5a90a9b4a1379fad8b4a9235cc7109acb9606e47a53d8b4f773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 20 5 1 5 10 Silwerstrand Boulevard Silwerstrand Golf Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.812359201278 19.854628443718
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem