Albatross Holiday House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatross Holiday House is 'n vakansiehuis wat amper reg op die strand in die mooie Glentana geleë is.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n ruim oopplan-leefarea en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Die leefarea het 'n dagbed en 'n enkelslaapbank vir ekstra gaste. Daar is 2 houtbankies buite.

Hierdie vakansiebestemming het van die mooiste see-uitsigte en gaste kan kyk hoe dolfyne in die baai baljaar of die suidelike noordkapers dophou in seisoentyd.

Verken die Tuinroete en al sy wonderlike landskappe en doendinge. Gholfbane soos Fancourt, Oubaai, Pinnacle Point is almal binne 'n 35 km-radius.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatross Holiday House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatross Holiday House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 550 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]