LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatross | LekkeSlaap
+67

Albatross

7 resensies
Selfsorg
Albatross Woonstel
was R850
Vanaf R567
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel is goed toegerus en het 'n en suite-slaapkamer en 'n oopplan-sitkamer en kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n groot, oop stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n klein eetkamertafel. Dit lei na 'n patio met 'n braai-area en stoepmeubels met uitsigte oor St. Helenabaai. WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Albatross Selfsorgvilla
was R3 500
Vanaf R2 333
per eenheid
Beskrywing

Die Villa is goed toegerus en het 3 ruim slaapkamers. Die groot oopplan-sitarea, -eetkamer en -kombuis lei na 'n ruim onderdak patio met fantastiese uitsigte oor die baai. Die leefarea het gemaklike sitareas en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof en oond, asook 'n ingeboude tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ruim etenstafel. 'n Groot binnebraai is deel uit van die kombuis. Die sonkamer bied 'n verdere sitarea. Die sit- en sonkamer lei na 'n ruim onderdakpatio met stoepmeubels en uitsigte oor St. Helenabaai. Die huis word met diefwering en 'n veiligheidshek beskerm.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 46, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALdkoIcWM8Ojd1HrCL1sAtkBuadkjwMfrDr7O1Abe1INYzlXkPb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R567  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 46 Vasco da Gama Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.746429648798 17.996315022754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!