LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatross | LekkeSlaap
+67

Albatross

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Albatross
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gr B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gr B
Enkelreisiger

Baie aangenaam, sal beslis aanbeveel.

Besoek was baie aangenaam, met vriendelike mense, gaan verseker weer as vakansie bestemming gebruik.

Albatross's terugvoer

Dankie vir ons resensie. Hoop om jou weer te sien.
Albatross groete

Albatross
Gaylene B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional stay.

All you need available, very comfy and the view is amazing. If you are looking for peace and quiet, Albatross is perfect.

Zené C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zené C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjies met 'n fantastiese uitsig.

Hierdie woonstel is lekker afgesonder in n rustige area met 'n vreeslike mooi uitsig. Die plekkie is mooi skoon met alles wat jy nodig het, en selfs meer. Die perfekte plekkie om te rus.

Albatross's terugvoer

Dankie vir ons resensie.
Albatross groete

Albatross
Jana J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquillity.

Definitely a great place for relaxing and the views are spectacular.

Christo P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en fantastiese uitsig.

Baie skoon, baie volledige kombuistoerusting. 'n Opgradering en vernuwe van meubels sal dit 'n uitstekende plek maak.

Arno T - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Awesome view en baie rustig!

Albatross's terugvoer

Baie dankie, bly julle het lekker gerus. Hoop ons sien julle gou weer.

Albatross
Kobus D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met asemrowende uitsig.

Skoon nuwe verblyf met alles wat jy benodig! Diefwering voor vensters sal ons net veiliger laat voel het!

Albatross's terugvoer

Diefwering is bestel en behoort binnekort in plek te wees.
Dankie vir die positiewe terugvoering.

Albatross
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 46, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALdkoIcWM8Ojd1HrCL1sAtkBuadkjwMfrDr7O1Abe1INYzlXkPb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R567  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 46 Vasco da Gama Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.746429648798 17.996315022754
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!