LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alber Lodge | LekkeSlaap
+13

Alber Lodge

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alber Lodge Woonstel 13, Hatfieldlaan 43., Albemarle, Johannesburg, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alber Lodge is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitkompleks in Albemarle op die grens van Germiston en Alberton. Dié woonstel is ten volle gemeubileer en ingerig vir gesinne, sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rus en vrede.

Die tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 4 mense en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus. Daar is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër en skottelgoedwasser in die eenheid. Die oopplan-leefarea is toegerus met lugversorging en daar is 'n eetkamerstel met 6 stoele. Die sitarea bied gerieflike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die balkonnetjie is ideaal vir daai eerste koppie koffie of 'n drankie wanneer die son sak.

Die kompleks is langs 'n klein winkelsentrum met 'n videowinkel, restaurant, apteek, haarsalon, en 'n Spar.

Slaapplek

’n Bespreking by Alber Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Alber Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Alber Lodge Woonstel 13, Hatfieldlaan 43., Albemarle, Johannesburg, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Alber Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alber Lodge Woonstel 13, Hatfieldlaan 43., Albemarle, Johannesburg, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExN2RmNDFkLWIyYWYtNDg0Ni1iZGNiLTVjZjhmYzY4ZGRlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Flat 13 Alber Lodge, 43 Hatfield Avenue Albemarle 1401 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.263539967714 28.154344707727
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!