25% af Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Clarens Akkommodasie by Alberry Cottages | LekkeSlaap
+26
+26

Alberry Cottages

  • Spesiale Aanbod - Kry 25% af
  • Vanaf R700 R525 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 140, Clarens, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Alberry Cottages is in Clarens en bied gerieflike verblyf in 2 selfsorg-eenhede - 'n pragtige sandsteenkothuis met 2 verdiepings, en 'n tuinwoonstel.

Elke kothuis het 'n privaat ingang en toegang tot die tuin, asook braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook DStv. Dit eenheid op die boonste verdieping het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie, -sitkamer en -eetkamer met 2 oopvoubeddens in die sitkamer. Die onderste eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuisie, -sitkamer en -eetkamer met 'n slaapbank in die sitkamer.

Die tuinwoonstel is ideaal vir paartjies en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n klein oopplan-kombuisie met 'n rusbank en etenstafel. Die woonstel het 'n TV met Openview HD. Gaste het toegang tot 'n tuintjie met braaigeriewe.

Alle gaste is welkom om in die tuin te ontspan waar verskeie plante en voëls te siene is. Daar is ook 'n klimraampie vir die jongspan.

Die verblyf is gerieflik geleë, stapafstand vanaf die dorpsplein waar daar winkels, restaurante en koffiewinkels is. Gaste kan die uitsigte op die Malutiberge en Berg Horeb geniet.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Alberry Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Van Reenenstraat 140, Clarens, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Alberry Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
was R700
Vanaf R525
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Reenenstraat 140, Clarens, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyYjYyYzJhLWQxNDctNDRkYi1iNWQ1LThiOWY5YTBlOGUyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R525  per nag (vir 2 persone) 34 5 1 5 140 Van Reenen Street Clarens 9701 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.519738634669 28.419224917889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za