Arniston Akkommodasie by Albertyn St Beach House | LekkeSlaap
+16

Albertyn St Beach House

Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albertynstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Albertyn St Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n kunstige strandhuis in Arniston. Die huis word goed onderhou en is net 650 m van Romanstrand af.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n balkon vanwaar gaste die sonsondergang kan geniet. Daar is 3 slaapkamers onder waarvan 1 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad het, en die ander 2 elk 2 enkelbeddens het. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die strandhuis het 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Daar is 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolf asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien in die kombuis. Die sitarea het 'n TV met DStv.

Die huis het 'n kuierarea vir tieners wat na die binnehof lei, asook 'n buitestort met warm en koue water. Die omheinde binnehowe voor en agter die huis is windbeskut. Die huis het 'n alarmstelsel en linne en badhanddoeke word voorsien. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Albertyn St Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Albertynstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albertynstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlNYS37xgn3gcZN758Tkf7Usf5oiZzYbUC6cmul399GT8DAfFPe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 8) 3 Albertyn Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.669800647735 20.23223782209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za