Somerset-Wes Akkommodasie by Albourne Guest House | LekkeSlaap
+32

Albourne Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensford-pad 61, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Albourne Boutique Guest House bied 'n verskeidenheid ruim en goed ingerigte suites op 'n groot perseel met lowerryke tuine. Dit is net 'n entjie se ry van verskeie geriewe en besienswaardighede af geleë wat Erinvale Gholfbaan, die Vergelegen- en Lourensford-wynplase en die Wes-Kaap se Wynlande insluit. Dit is net 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Gaste kan 'n heerlike, volle ontbyt daagliks op die stoep buite geniet. Daar is gratis WiFi in die suites en gaste kan in die tuin of langs ons groot swembad ontspan.

Al ons suites en kamers het gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Alle gaste kan 'n heerlike, volle ontbyt daagliks in die hoofhuis geniet. Dit sluit 'n vars buffet en 'n keuse tussen warm ontbytopsies in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Albourne Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Lourensford-pad 61, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albourne Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensford-pad 61, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuFwg6MmRH9V8IAQrImRwH2CDR5Q97Ia4JJgxBrRFZd5suDr6rE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 61 Lourensford Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.076884354496 18.859115509262
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za