LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by AlCoPe Residence | LekkeSlaap
+21

AlCoPe Residence

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir AlCoPe Residence
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brenice M - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenice M
Enkelreisiger

Netjies en skoon in stil area.

Kitta hulle is vriendelik en behulpsaam. Pluspunte vir my was lekker stort met goeie waterdruk, Wi-Fi en smart tv, wasmasjien en veilige parkering. Waarde vir geld. Ek het lekker gebly.

Willem C - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, lekker, vriendelike mense.

Ons het die plekkie geniet. Baie goeie waarde vir geld. Lieflike mense en goeie diens. Sal weer daar gaan bly.

AlCoPe Residence se terugvoer

Baie dankie Willem. Dit was baie aangenaam om julle te huisves.
Hoop ons sien julle gou weer.
AlCoPe groete
Kitta

AlCoPe Residence
Helen H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Dit was die beste gewees.

Die diens was wonderlik. Ek het veilig gevoel. Welkom en het baie lekker gekuier. Was die beste gewees. Ons was men vriendelike arms verwelkom.

Gaspard H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaspard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a beautiful neat place! We really loved it and the service is fantastic. I would recommend this place to anyone.

We just loved the place. Quiet area, not far from shops and the service is superb. The place is actually big.

Andre N - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verwelkomend, lekker gekuier.

Niks is te veel moeite vir die eienaar nie. Altyd beskikbaar en reg om hulp te verleen. Heerlik gekuier en sal enige tyd teruggaan.

AlCoPe Residence se terugvoer

Hi André,

Baie dankie vir julle mooi resensie.
Ek waardeer dit opreg.
Groete,
Kitta

AlCoPe Residence
Johan K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut gerieflik, skoon en netjies.

Veilige plekkie om te bly en gemaklike eienaars. Baie dankie.

Vanaf R620
R620 R527
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
R620 R527
per nag (plek vir 2)
Vanaf R620
R620 R527
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd48e2a3b3af1e84d477878aabbcc5596e131c44b2e72c9ab2fa9596b67c6f3ddc1835e422b2a7c1d93c20222a1f3a434b943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R620, nou Vanaf R527  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Burger Avenue Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.8806075 18.6957128
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem