Aldabra 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Aldabra 4 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige Aldabra-kompleks in St Michaels on Sea geleë is. Die Aldabra-kompleks is naby die gewilde St Michaels-lewensredderstrand en -getypoel en ook talle restaurante.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-stort. Die tweede en derde kamers beskik elk oor 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerders en -slimkaarte saambring. Daar is 'n plafonwaaier in die sitkamer.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Aldabra 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aldabra 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R675 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false