LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aldabra 4 | LekkeSlaap
+8

Aldabra 4

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 550 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Aldabra 4
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Let asseblief daarop dat 'n administrasiefooi van R550 en 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 voor aankoms betaalbaar is en nie by die tarief ingesluit is nie. Die besprekingsooreenkoms wat aan die kliënte gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet ingevul en teruggestur word voor aankoms. Sleutels sal nie oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property verskaf is nie.
Die breekskadedeposito sal binne die eerste week van die maand na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Sou die eiendom opsetlik, of per ongeluk beskadig word, stem jy in om vir enige vermelde skade te betaal indien dit die bedrag van die breekskadedeposito oorskry.
Sou jy by die perseel aankom en opmerk dat daar skade is, is die onus op jou om ons onmiddellik daarvan in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in bewaring gehou word en aan die rekeninghouer wat deur jou genomineer word, uitbetaal word.
Onthou asseblief om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Moet asseblief nie die maksimum hoeveelheid gaste wat in die eenheid toegelaat word, oorskry nie. Indien gaste versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal uitsetting plaasvind sonder terugbetaling en sonder 'n kennisgewingsperiode.
In sommige gevalle waar 'n deposito betaal is en gaste kanselleer sal daar 'n nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef word. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.
Rook is verbode binne die eenhede, woonstelle of huise, en indien hierdie reël oortree word, sal jy die volledige breekskadedeposito verbeur.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
DStv-dekodeerder met 'n afstandbeheer en kaart.
Gaste se eie skoonmaakmiddels en toiletpapier. Ons voorsien die eerste rol toiletpapier vir elke badkamer.
Sou jy van die skoonmaakdienste in die eenheid gebruik wou maak, moet jy ons 24 uur voor die dag wat jy die dienste versoek, in kennis stel.
Ons voorsien nie 'n skoonmaakdiens nie, maar dit kan met ons gereël word en direk aan die skoonmaker wat vir die eenheid verantwoordelik is betaal word. Die gas moet die skoonmaker om 08:00 by ons kantoor kom optel.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Inkloktyd: Nie voor 14:00 nie.
Geen sleutels kan aan gaste oorhandig word voordat die volledige of finale bedrag nie betaal is nie.
Gaste moet asseblief seker maak dat die volledige balans in ons bankrekening reflekteer 7 dae voordat hulle inklok. Sleutels moet by Just Property Uvongo afgehaal word. Aanwysings na die vakansie-perseel sal in 'n koevert aan gaste voorsien word.
Indien gaste na-ure arriveer moet die sleutels by Wolf Security in Uvongo afgehaal word.
Aankoms oor naweke of openbare vakansiedae: Sleutels moet by Just Property Uvongo se kantore afgehaal word voor 11:00 en indien later by Wolf Secuirty in Uvongo.
Sleutels moet aan Just Property Uvongo se kantoor terugbesorg word en-/of in die "Na-ure"-sleuteldepositogeriewe geplaas word.
Gaste sal aanspreeklik gehou word vir alle kostes wat verband hou met verlore sleutels of sleutels wat nie aan ons besorg is na gaste vertrek het nie.
Ons kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of ongerief aan ons huurders weens enige dade buite ons beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, sal ons nie verantwoordelik gehou kan word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

1 maand voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
2 weke voor die inklokdatum: 25% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.

'n Nie-terugbetaalbare administrasiefooi van R500 word op alle kansellasies gehef. Die R500 is bo en behalwe die persentasie wat reeds as die kansellasiefooi aangedui word.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R675
per nag (plek vir 6)
Vanaf R675
per nag (plek vir 6)
Vanaf R675
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Crown-weg, St Michaels on Sea, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWxjU3LhXPdS6X45nwPgNlsbKP86FuLK3v8fJTS9YVy0PxBxo1m?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R675  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Crown Road St Michaels on Sea 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 08:00 -30.82396132938 30.403426128975
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!