Alea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alea is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in die Paarl. Dié dorp bied 'n plattelandse skoonheid, wynkelders, koffiewinkels, indrukwekkende argitektuur en 'n ryk vrugteproduseringserfenis.

Dié ruim kamer het slaapplek vir 2 en lei na die tuin en swembad. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en binnebraai. Die eenheid het ook WiFi, lugversorging en toegang tot die swembad.

Paarl bied verskeie bekende wynlandgoedere waar gaste kaas en wyn kan proe. Ander trekpleisters sluit die Afrikaanse Taalmonument, Butterfly World, Paarlbergreservaat , Boschenmeer Gholflandgoed, Drakenstein Leeupark en Le Bonheur Krokodilplaas in.

Slaapplek

'n Bespreking by Alea sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za