Alec's 2 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alec's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou het die ideale ligging naby die KIKS (CTICC) en verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n elektroniese kluis en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n verskeidenheid kooktoebehore, eetgerei en 'n wasser-droër.

Die leefarea langsaan het 'n houttafel met sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n TV met 'n DVD-speler en DStv Compact. Daar is 'n skuifdeur wat van die sitkamer na die balkon met luisterryke uitsigte oor die omgewing lei. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en toegeruste gimnasium. Die gebou het 'n koffiewinkel, wassery, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstafel en aangewese parkeerplekke met afstandbeheertoegang.

Dit het die ideale ligging naby nagklubs, restaurante, museums, 'n MyCiti-bushalte en die Kunstekaap en dit is net sowat 3 km vanaf Kaapstad Stadion in Groenpunt en die V&A Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Alec's 2 Bed Apartment sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alec's 2 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]