Aletheim Guest House Collection
Opsomming van Resensie
Wikus S - Jan 2018
Gemiddeld
Nice en redelik pivaat.
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Hallo Wikus,
Baie dankie vir jou baie welkom resensie.
Ons is baie bly dat jul die besoekie aan Aletheim Gastehuis geniet het.
Ons sien jul graag weer binnekort hier by ons.
Groete,
Alet Scholtz
Darryn R - Jan 2018
Gemiddeld
Very nice.
Hanlie B - Okt 2017
Gemiddeld
Aletheim was 'n gerieflike gastehuis om in oor te bly.
Leonie D - Sep 2017
Gemiddeld
Gemaklik!
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Baie dankie dat jy deelgeneem het aan die resensie om sodoende jou ervaring te deel met ons.
Dit is jammer dat jy nie van die dekor hou nie. Ons is verlede week gegradeer deur die AA en my gradering is nog steed hoogs aan te bevel.
Elke kamer het sy eie persoonlike karakter en dus 'n warm huislike en romantiese atmosfeer te kweek.
Ons sien julle graag weer hier by ons in die toekoms en sien uit daarna om 'n goeie kleinte verhouding met jul te kweek.
Vriendelike groete,
Alet
Johan J - Jan 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Hallo Johan,
Baie dankie vir jou pragtige mening.
Ek is bly julle het die kuiertjie by ons baie geniet.
Ons sien jul graag gou weer hier by ons terug.
Vriendelike Groete,
Alet Scholtz
Jolanda V - Des 2016
Gemiddeld
Rustige skoon verblyf met baie vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt.
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Hallo Jolanda
Baie dankie jul is lieflike gaste.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Alet Scholtz
Jacques H - Mei 2016
Gemiddeld
Rustig en aangenaam.
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die kompliment.
Aletheim Guest House Collection
Alexander N - Mrt 2016
Gemiddeld
Very satisfied.
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Thank you, Mr Alexander, I am glad you enjoyed your stay. Have a lovely holiday!
Kind regards,
Alet Scholtz
Peet E - Jan 2015
Gemiddeld
Swak diens, swak ontbyt, gloeilampe werk nie en lugreëling buite werking.
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Ek is jammer dat julle nie gelukkig was nie.
By enige gastehuis moet julle die vrymoedigheid neem en dit met die personeel aan diens opneem, sodat enige probleme dadelik reggestel kan word.
Ons sal julle graag weer terug wil sien en dan kyk of ons jul beter waarde vir geld kan gee.
Baie dankie
Alet Scholtz
Gerald D - Jun 2014
Gemiddeld
Goeie waarde, net te kort!
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Hallo Gerald,
Baie dankie vir jou kosbare resensie.
Ek is seker di nou weer tyd om ons te besoek.
Ons sal graag vir jul aandete wil maak.
Lekker aand.
Groete,
Alet Scholtz
Annetjie P - Mei 2014
Gemiddeld
Goed ontvang en het welkom gevoel!
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Hallo Annatjie,
Baie dankie vir jou kosbare resensie.
Tv's en DStv's is op hul beste nou/ My personeel is uitstekend en ek dink ons sal al jul verwagtinge nou oortref.
Wonderlike dag.
Alet Scholtz
Jolandie D - Mrt 2014
Gemiddeld
Baie aangenaam personeel! Hulle loop die ekstra myl om dit vir gaste so gerieflik moontlik te maak.
Lees meerAletheim Guest House Collection's terugvoer
Dankie Jolandie,
Ons waardeer. Did is tyd om weer te kom kuier.
Lekker aand,
Alet Scholtz
Martin O - Jan 2014
Gemiddeld
Kamer is netjies, maar diens is nie goed nie.
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Hallo Martin,
Dankie vir jou kosbare resensie.
Het my laat besef dat daar is altyd plek vir verbetering.
Kom prober ons uitstekende diens en omgee hierdie jaar.
Lekker dag,
Alet Scholtz
Louise L - Jan 2014
Gemiddeld
Home away from home. Had a good night sleep, just what we needed!!
Aletheim Guest House Collection's terugvoer
Good day Louise,
Thank you, lovely review.
Time to visit us again.
Have a good evening.
Kind regards,
Alet Scholtz
- Kapasiteit: 23 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerstraat 59, Belgravia, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom