LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alexander House | LekkeSlaap
+20

Alexander House

2 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die DR1888, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alexander House bied gerieflik gemeubileerde verblyf op 'n erf van 1 hektaar met groot bome in Keurboomstrand.

Gaste kan die Alexander House-suite of die Alexander House-woonstel, wat elkeen slaapplek vir 2 het, bespreek. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet, en die woonstel het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Albei eenhede het mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe, TV's met sekere DStv-kanale en WiFi. Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan in die lieflike tuin met 'n verskeidenheid voëllewe ontspan en soggens wei bosbokke op die grasperk.

Alexander House is 300 m vanaf 'n koffiewinkel en handelswinkel, 1,3 km vanaf die strand, en net 4 km ver van Keurboomstrand af waar gaste kan ontspan, visvang of swem, en naby die Keurboomsrivier Natuurreservaat waar gaste die reservaat te voet kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Alexander House
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Langs die DR1888, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die DR1888, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c7cc9dd264a60e7b15dcc853837f37b7b1d0325251a125235d392a0ad1293a497b8f80b0c74001f76c805fffafe8de39e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Off the DR1888 Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.006191138426 23.420934272415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!