LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alexander House | LekkeSlaap
+20

Alexander House

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Alexander House
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Anna-marie B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna-marie B
Enkelreisiger

Kliëntediens swak.

Aanwysings nie reg nie. Netheid nie standaard nie. Geen suiker beskikbaar nie. Praat met eienares om te verduidelik van gaan korter bly, sy noem sy sal by my 'n draai maak, glad nie gedoen nie. Ook met bespreking gevra vir ontbyt, niemand teruggekom na my toe nie. Spinnerakke, TV wou nie aanskakel nie, weer vir eienares gebel, glad nie geantwoord nie. Moet wel noem, die bed was baie gemaklik. En badkamer was gemaklik.

Alexander House's terugvoer

Sjoe Annamarie! Jy het plek in so swak toestand gelaat, gery sonder om my 50 meter van jou in kennis te stel en deur net so oopgelaat.
Ek het jou absoluut tegemoet gekom toe jy vroeer weg is.

Alexander House
Vanessa H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H
Gesin met klein kinders

Pragtige eiendom met lieflike kamers.

Goeie waarde, goeie ligging, lieflike dekor, vriendelike gashere.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful property with lovely rooms.

Good value, great location, lovely decor, friendly hosts.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die DR1888, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c7cc9dd264a60e7b15dcc853837f37b7b1d0325251a125235d392a0ad1293a497b8f80b0c74001f76c805fffafe8de39e71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Off the DR1888 Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.006191138426 23.420934272415
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!