LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alfresco | LekkeSlaap
+20

Alfresco

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Sutherland and Fraserburg, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Hierdie plaas is geleë op die besige pad tussen Sutherland en Fraserburg in die Noord-Kaap (sowat 30 km van Fraserburg en 80 km van Sutherland af). Die huis is 2,4 km van die hoofstrand af, agter koppie vir ekstra privaatheid. Al die elektrisiteit word deur sonkrag voorsien.

Hierdie plaashuis bied ouwêreldse bekoring en die volgende geriewe: 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n motorhuis, 'n rustige buitebraaiplek, 'n oopplan-kombuis met 'n AGA-stoof, yskaste, vrieskaste, eetgerei, potte en panne.

Die huis het plek vir 6 volwassenes en klein kinders en babas kan ook geakkommodeer word. Ons het ook pragtige roetes deur die veld waarlangs jy die Karoo te voet, op jou bergfiets of per voertuig in al sy klaarheid kan ervaar. Daar is ook 'n paar opwindende plekke waar jy jou 4x4-vernuf op die proef kan stel. En onthou om jou oë oop te hou vir die bedreigde oewerkonyn wat hier voorkom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Alfresco
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tussen Sutherland and Fraserburg, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Alfresco het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tussen Sutherland and Fraserburg, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MDc1MmJkLWE2ZWMtNDUwMy05MDJiLTAxYzhjNTJkMjNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Tussen Sutherland and Fraserburg Fraserburg 6960 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -32.156671824124 21.330729403761
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!