Alibama Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die tabel hierbo, hef die blyplek ook 'n eenmalige R500-skoonmaakfooi per bespreking.
Belasting en Ekstras
Daar is 'n skoonmaakfooi van R500 vir na jou verblyf. Dis direk aan ons betaalbaar voor jy inklok.
Let wel, daar is 1 parkeerplek.
Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 wat terugbetaal word indien alles in orde is.
Kansellasiebeleid: Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100% van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na Alibama Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za