Alibama Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alibama Cottages is in die skilderagtige dorpie Swellendam, in die Kaapse Overbergstreek geleë.

Ons bied slaapplek aan 6 gaste in 'n keuse van 3 kothuise. Hierdie vrystaande huisies het elk 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die eerste 2 huisies het 'n dubbelbed en die derde huisie het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en-suite badkamer en ekstra slaapplek kan aan 2 kinders of nog 1 volwassene voorsien word.

Die selfsorg-eenhede het elk 'n mikrogolfoond, yskassie en ketel, 'n TV met DStv, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge in Swellendam sluit stap, piekniek, gholf-speel, perdry, wynproe en spa-behandelings in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alibama Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za