Pinelands Akkommodasie by Alice's Cottage | LekkeSlaap
+11

Alice's Cottage

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-laan 57, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Alice's Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel naby Old Mutual en ander besighede in Pinelands, Kaapstad. Die kothuis is net 15 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad af. Dit is ideaal vir 'n paartjie met jong kinders of sakereisigers.

Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en het 2 slaapkamerareas, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het net 'n stort.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, koffiemasjien, 'n mikrogolf, eetgerei en breekware. Basiese geriewe word voorsien. Die eetarea het sitplek vir 3 gaste.

Die kothuis het 'n aparte ingang en is goed toegerus vir kort en langer verblyf. Gaste het toegang tot die swembad op die perseel en daar is braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Daar is 'n kampbed indien gaste dit nodig het en daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër wat gaste kan gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Alice's Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Alice's Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Victory-laan 57, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alice's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-laan 57, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXh5IGGbxFQrq99J3ZaoP6rU3svkqAALRMDBppemaLwHIwP7fYr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 57 Victory Avenue Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.92603 18.51211
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za