Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alika's

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: See-keeromstraat 5, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alika's is in Jongensfontein, 'n rustige omgewing, net langs die N2 tussen Riversdal en Albertinia. Verblyf kan apart of saam bespreek vir 'n groot groep. Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorghuis en 'n ateljee. Die verblyf het 'n omskakelaar wat die TV, DStv en WiFi tydens beurtkrag van krag voorsien.

Die huis is geskik vir 8 gaste, het 3 verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuis met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met DStv en skuifdeure met 'n uitsig oor die strand met 'n paadjie wat na die strand lei. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Die ateljee is geskik vir 4 gaste, het 'n aparte ingang en beskik oor 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed het en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met DStv en die skuifdeur het 'n pragtige uitsig oor die strand met 'n paadjie wat na die strand lei. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Jongensfontein is ongeveer 8 km vanaf Stilbaai. In Stilbaai kan gaste inkopies doen, 'n ete geniet, gholfspeel, tennisspeel en 'n bietjie walviskyk. Stappers moet die die kusroete van 10 km tussen Jongensfontein en Stilbaai probeer. Kom ervaar 'n ongerepte strand soos nog nooit tevore nie. DStv en WiFi is ingesluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 46 resensies vir Alika's
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • See-keeromstraat 5, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alika's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: See-keeromstraat 5, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjROR84W0oHVWeroHaC2sp0qrMIA6LbVESNjK66lCXPFuRbuhhc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 5 See Close Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.419831094654 21.349100340227