Alikreukel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alikreukel is in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Hartenbos geleë. Dis lekker naby die strand, restaurante en gewilde besienswaardighede.

Dié selforgwoonstel is op die grondvloer geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n driekwart bed vir 1 kind. In die badkamer is daar slegs 'n stort.

Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. 'n Gemeenskaplike swembad en 'n braai-area is ook in die kompleks beskikbaar.

Gaste kan tientalle doendinge in die omgewing geniet soos swem, kanovaar, snorkel, diepseeduik, bootvaar, valskermsweef, gholf, voetslaan en putt-putt.

Slaapplek

'n Bespreking by Alikreukel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 volwassene en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alikreukel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za