Hartenbos Akkommodasie by Alikreukel 44 | LekkeSlaap
+14

Alikreukel 44

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 12 Jun 2020.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 R801 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Alikreukel 44 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Hartenbos spog met verskeie strande, 'n strandfront-waterpark, fantastiese doendinge en walvis-, dolfyn- en robkykgeleenthede. Hartenbos is die perfekte somervakansieoord.

Dié woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n boonste area. Die 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die boonste-area is 'n oop kamer met 2 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV, 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, swembad, waskamer en veilige parkeerplek vir een voertuig en 'n sleepwa.

Slaapplek

’n Bespreking by Alikreukel 44 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R890
Vanaf R801
per nag (plek vir 7)
was R890
Vanaf R801
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c67039aca3b946b9eb58821170fae35ea264f7f70b80f11c381a25c7445d51e3a65dc6fdcf47a8af971fb451a7083b5fe73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R890, nou Vanaf R801  per nag (plek vir 7) Kaap de Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -34.125931196681 22.1152790569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za