Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Alikreukel 4 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Hartenbos. Dié vakansiehuis is die ideale basis vanwaar Hartenbos se aantreklikhede ontdek kan word.

Die woonstel, wat op die onderste verdieping geleë is, beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed (dubbelbed onder en enkelbed bo). Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n balkon. Daar is ook 'n kampgasstofie en flitse om tydens beurtkrag te gebruik.

Die kompleks het veilige parkeerplek, 'n braai-area en 'n swembad.

Hartenbos spog met verskeie Blouvlagstrande, 'n strandfront-waterpark, fantastiese ontspanningsaktiwiteite en geleenthede om walvisse, dolfyne en robbe te sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Alikreukel 4 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Alikreukel 4
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2390c9d9bbef15f7ce4f263841eb811f4253b9cbe388c8896215a4b8f2f2449c334467d6b8fd82c83eebf02f3bb30730636c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 Kaap de Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.126095908566 22.115542888641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem